<?xml version="1.0" ?>
<!DOCTYPE translationbundle>
<translationbundle lang="af">
<translation id="1156061499538526818">Jou werkrekening se wagwoord het verander. Voer jou Windows-wagwoord in om jou Windows-rekening met jou werkrekening te sinkroniseer.</translation>
<translation id="1383286653814676580">Word gebruik om aanmeldbladsy van Google Eiebewysverskaffer te laat loop.</translation>
<translation id="2048923169632968961">Kon nie jou werkrekening se wagwoord met jou Windows-profiel sinkroniseer nie. Kontak jou administrateur.</translation>
<translation id="2515346402363002066">Jou sessie het verval. Meld met jou werkrekening aan</translation>
<translation id="2549902055700841962">Kan nie by jou werkrekening aanmeld nie. Kontak jou administrateur.</translation>
<translation id="2566603360883977759">Hierdie e-pos word nie toegelaat om aan te meld nie. Probeer weer met die rekening wat jy vir werk of skool gebruik. Kontak jou administrateur as jy steeds nie kan aanmeld nie.</translation>
<translation id="2844349213149998955">Aanmelding met 'n persoonlike rekening word nie op hierdie toestel toegelaat nie. Meld asseblief met 'n werkrekening aan.</translation>
<translation id="3217145568844727893">As jy voortgaan sonder om jou huidige Windows-wagwoord in te voer, kan jy data op hierdie toestel dalk permanent verloor.</translation>
<translation id="3306357053520292004">'n Gebruiker op hierdie rekenaar is reeds met hierdie rekening bygevoeg. Meld aan met 'n ander rekening.</translation>
<translation id="3355053591933237049">Maak seker dat jou toestel aan die internet gekoppel is en probeer weer</translation>
<translation id="3926852373333893095">Net GSuite Enterprise-gebruikers word toegelaat om aan te meld.</translation>
<translation id="399130515869721714">Kan nie die Google-aanmeldskerm oopmaak nie omdat daar 'n probleem is met die Chrome-installering op hierdie toestel. Kontak jou administrateur.</translation>
<translation id="4057329986137569701">'n Interne fout het voorgekom.</translation>
<translation id="4267670563222825190">Geen domeingebruiker kon vir jou rekening gekry word nie. Kontak jou administrateur.</translation>
<translation id="4744575902940448763">Jou werkrekening kon nie met jou Windows-profiel gesinkroniseer word nie omdat wagwoordopdaterings op jou toestel deur jou organisasie beperk word. Kontak jou administrateur vir hulp.</translation>
<translation id="5186761973554910131">Ongeldige rekenaarnaam is verskaf gedurende poging om die wagwoord te verander. Kontak jou administrateur.</translation>
<translation id="5265714013989877288">Kan nie voortgaan nie want jou Windows-wagwoord kon nie verander word nie. Kontak jou administrateur.</translation>
<translation id="5581861273642234526">'n Ander werkrekening word reeds met hierdie toestel geassosieer. Sluit met jou Windows-rekening aan.</translation>
<translation id="6033715878377252112">Google Eiebewysverskaffer vir Windows-helper</translation>
<translation id="6149399665202317746">Google Eiebewysverskaffer vir Windows</translation>
<translation id="6243062314475217481">Jou werkrekening se wagwoord voldoen nie aan die kompleksiteitvereistes vir Windows nie. Kontak jou administrateur vir hulp.</translation>
<translation id="6463752215771576050">Kan nie hierdie rekening inskryf vir ondernemingbestuur nie. Meld met 'n ander werkrekening aan.</translation>
<translation id="6582876473835446261">Die Windows-wagwoord is verkeerd. Probeer weer.</translation>
<translation id="6657585470893396449">Wagwoord</translation>
<translation id="6976261330898712570">Hierdie toestel is nog nie by jou organisasie se toestelbestuur ingeskryf nie. Meld met jou werkrekening aan</translation>
<translation id="7209941495304122410">Voer Windows-wagwoord in</translation>
<translation id="74122330823428762">Net die gebruiker wat hierdie toestel gesluit het, kan aanmeld</translation>
<translation id="7536769223115622137">Voeg werkrekening by</translation>
<translation id="7884688232028658212">Meld met jou werkrekening aan</translation>
<translation id="8109730953933509335">Wagwoordverandering is vir ongeldige gebruiker probeer. Kontak jou administrateur.</translation>
<translation id="8448455363630347124">Jou rekening is gedeaktiveer vanweë te veel pogings met 'n verkeerde wagwoord. Kontak jou administrateur om jou rekening te aktiveer.</translation>
<translation id="8453641970025433267">Jou administrateur laat jou nie toe om met hierdie rekening aan te meld nie. Probeer 'n ander rekening.</translation>
<translation id="8639729688781680518">Het Windows-wagwoord vergeet</translation>
<translation id="866458870819756755">'n Gebruiker kon nie geskep word nie.</translation>
<translation id="9055998212250844221">Gebruikerrekening deur Google Eiebewysverskaffer vir Windows geskep</translation>
</translationbundle>